Protea Cullifest 2024

Die Protea Cullifest vind vir die 22ste keer plaas op 27-28 April 2024. Dit is ‘n groot fondsinsameling projek wat die NG Kerk Premiermyn geloods het sedert 2001. Daar word aan verdienstelike organisasies donasies gegee uit die fondse wat gegenereer word met die fees, soos onder andere die plaaslike CMR.

Die Protea Cullifest is ‘n klein fees met ‘n groot hart, wat poog om ‘n familie vriendelike fees te wees waar daar iets is vir elkeen om te kom geniet.

‘n Verskeidenheid van kunstenaars tree deur die loop van elke dag op. Hierdie optredes is ingesluit by die kaartjie prys.
GaPkonk.png WOKC8UA.png

Price Deadlines

Sunday | 28 April 2024

08h30 - 17h30
Kids under 6 years Free

Adult | Sunday
R100.00
Pensioner | Sunday
R80.00
Kids | Sunday
R50.00
Get Tickets