Die akteur Lieb Bester, wat verlede week dood is, is Woensdag in Pretoria ter ruste gelê.
Sy broer, ds. André Bester van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Rietfontein, het die diens gelei.
Dit het begin met 'n skyfievertoning wat bestaan uit foto's en sy gunstelingmusiek.